Paul Roos Gymnasium Old Boys Union Company Profile, Contacts & Intelligence
Paul Roos Gymnasium Old Boys Union Overview
Geleë op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lê die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium, ‘n seunskool met ‘n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding. Founded in 1866, this school is only a step away from the University of Stellenbosch and a variety of amenities, from sport to internet facilities, is shared with this institution. In addition some subjects are offered in conjunction with our two sister schools, Bloemhof and Rhenish. Bekende persone soos Jan Smuts, JBM Hertzog, DF Malan, Uys Krige, Arnold van Wyk, Tjol Lategan en Peter van der Merwe is van die beroemdes wat hier in die skoolbanke gesit het. Prima and Prima Nova, the two boarding houses, supply accommodation to pupils from across South Africa and neighbouring countries. Paul Roos Gimnasium slaag daarin om sy leerlinge voor te berei op die wêreld van studie, ontspanning en werk. Sedert die instelling van die Kanseliersmedalje van die Universiteit van Stellenbosch het 9 Paul Roosers die gesogte toekenning verwerf. Saam met Diocesan College (Bishops) het die skool die grootste getal Springbokrugbyspelers (50) opgelewer. Duisende oud-leerlinge in leiersposisies op die akademiese gebied en op die saketerrein kan getuig van die besonder vormende invloed van: die rustigheid en veiligheid van een van die mooiste dorpe in Suid-Afrikadie stimulering en energie van die jeug, en die baie geleenthede om aan bykans enige aktiwiteit, akademies en andersins, deel te neem Since all school activities function in a fully bilingual way
- Headquarters
- Stellenbosch, Western Cape, Za
- Website
- prg.alumnet.co.za
- Industry
- Education Administration Programs
- NAICS
- Administration of Education Programs
Paul Roos Gymnasium Old Boys Union Contact Intelligence
See which contact channels and departments are represented in the visible AeroLeads data.
Paul Roos Gymnasium Old Boys Union People & Org Chart Preview
Sample people records show job titles and whether email or phone data is available without exposing raw contact details.
Compare Similar Companies to Paul Roos Gymnasium Old Boys Union
Explore companies in related markets and compare their industry and employee estimates.
| Company | Industry / match | Employee estimate | Page |
|---|---|---|---|
| The Shoprite Group of Companies | Retail | 37.98K | View company |
| ShopriteX | Retail | 857 | View company |