Hoërskool Diamantveld

Hoërskool diamantveld email format

Verified email-pattern data for Hoërskool Diamantveld is currently limited. You can still use the company insights and contact sections below.
Op 28 Januarie 1935 kom daar in Kimberley ‘n skool tot stand om vir Afrikaanssprekende leerders ‘n tuiste te bied waar hul onbeskaamd hul kultuur kan uitleef en akademiee onderrig, geskoei aan ‘n Christelike karakter en etos, in hul moedertaal kan ontvang. Die nuwe hoërskool het geopen met 51 leerlinge in st. 7 en st. 8 en vier personeellede. Gedurende die eerste jaar van sy bestaan was die skool bekend as die Afrikaansmedium Hoërskool van Kimberley. Die volgende jaar is die naam verander na Diamantveld-Hoërskool, ‘n streeknaam, en nie die verheerliking van een of ander persoon nie. Die skool het vir baie jare as Diamantveld-Hoërskool (DHS) bekend gestaan, maar die naam is later na die taalkundig korrekte skryfvorm, Hoërskool Diamantveld, verander

Company Details

Employees
21
Founded
-
Address
3 Voortrekker Street, Kimberley,northern Cape 8301,south Africa
Industry
Education
HQ
Kimberley, Northern Cape
Looking for a particular Hoërskool Diamantveld employee's phone or email?

Hoërskool Diamantveld Questions

Top Hoërskool Diamantveld Employees

Free Chrome Extension

Find emails, phones & company data instantly

Find verified emails from LinkedIn profiles
Get direct phone numbers & mobile contacts
Access company data & employee information
Works directly on LinkedIn - no copy/paste needed
Get Chrome Extension - Free

Aero Online

Your AI prospecting assistant