Finance Manager
CurrentAlle administratiewe en finansiële pligte(Debiteure/Krediteure/Lone/Salarisse/Bankrekonsiliasie/BTWverslae/Personeel aangeleendhede) finansies tot Proefbalans. Werk op Pastel en Excel.Bestuur Gastehuis, De Kykuit, Wellington. Gasvrou vir soms hooggeplaaste, buitelandse besoekers en gaste.Hanteer en beplanning van alle voorraad, aankope en rekordhouding vir gastehuis. Opleiding van personeel. Kontroleer en toesighouding van daagliksenetheid/linne/kamers/algemene netheid van gastehuis.