Atterbury Trust
Non-Profit Organizations
Pretoria, Gauteng, Za
14 employees
- Employees
- 14
- Contacts
- 1
- Emails
- 1
Atterbury Trust Overview
- Headquarters
- Pretoria, Gauteng, Za
- Website
- atterburytrust.org
- Industry
- Non-Profit Organizations
- Employees
- 14
- Founded
- 1994
Keywords
About Atterbury Trust
Atterbury Trust is in 1994 in die lewe geroep met die hoofdoel om die opleiding van Afrikaanssprekende behoeftiges te ondersteun. Atterbury Trust ken beurslenings vir tersiêre studies aan minderbevoorregte studente toe. Die belangrikste kriteria vir die toestaan van hierdie beurslenings is finansiële behoeftigheid en geïdentifiseerde potensiaal. ’n Verdere doelstelling van die trust is om Afrikaanse skole en kleuterskole in minder-gegoede westelike voorstede van Pretoria finansieel te ondersteun. 'n Noemenswaardige aantal studente van regoor Suid-Afrika het sedert 1999 beurslenings van Atterbury Trust ontvang. Die studente wat reeds hulle studies suksesvol voltooi het lewer ’n bydrae tot die ekonomie van ons land as ingenieurs, ouditeure, onderwysers, regslui en in vele ander professionele rigtings. Atterbury Trust bevorder ook kuns en kultuur. Atterbury Teater by Lynnwood Bridge in Pretoria het vanuit die staanspoor in 2011 by die ontwikkeling van talent betrokke geraak deur middel van kwaliteitproduksies, asook die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Die gemeenskap van Pretoria-Wes word sedert 2014 gedien deur Triomf Kliniek. 'n Hele aantal vrywilligermedici van verskeie dissiplines is betrokke en saam help hulle behoeftige Afrikaanse mense met gratis mediese sorg. Terugploeg is 'n voedselverskaffingsinisiatief wat op 'n gereelde basis kos geskenk deur goedhartige boere op 'n verantwoordelike en verantwoordbare wyse via liefdadigheidsorganisasies versprei. Tonne en tonne kos word deurlopend deur Terugploeg uitgedeel – voorwaar hulp wat werk! Atterbury Trust Wes-Kaap bedien die gemeenskap van hierdie streek op dieselfde wyse as wat in die Pretoria-gebied plaasvind. In die Wes-Kaap bestuur Atterbury Trust Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI). Dit is ’n hoërskoolbeursprogram vir dié gebied, gerig op omvattende ondersteuning aan behoeftige, bruin Afrikaanssprekende leerders met sterk leierseienskappe, goeie karakter en die wil om te leer en presteer.
Atterbury Trust Contact Details
- People in AeroLeads
- 4
- With contact data
- 1
- Email contacts
- 1
- 25.0% coverage
Atterbury Trust Org Chart
Sample employees and titles| Name | Title | Location | Contact |
|---|---|---|---|
| Leonie Du Preez | CEO and Founder at Gro Life Coaching | Johannesburg Metropolitan Area, South Africa |
Email
|
| Danelle Strydom | Project and Student Coordinator at Atterbury Trust | South Africa |
View
|
| Surisa Schwalb | Chartered Accountant | South Africa |
View
|
| Godfrey Mmagawo | Nation Builder - Bridge Builder - Networker | Stellenbosch, Western Cape, South Africa |
View
|
Employees by Management Level
Individual contributor
2 profiles
Executive
1 profile
Associate / junior
1 profile
Compare Similar Companies to Atterbury Trust
Twin City
Real Estate
Atterbury Property
Real Estate
Fortress Real Estate Investments Limited
Real Estate
Vukile Property Fund
Real Estate
Fairvest Limited
Real Estate
Employment Solution Management
Human Resources Services
Abcon Developments
Real Estate
Atterbury Europe
Real Estate
ClemenGold Foundation
Non-Profit Organizations
Property Wheel
Real Estate