Die MOS Groep
Company

Die MOS Groep

Education Administration Programs Waterkloof, Gauteng, Za 31 employees
Employees
31

Die MOS Groep Overview

Headquarters
Waterkloof, Gauteng, Za
Industry
Education Administration Programs
Employees
31
Founded
2019
NAICS
Administration of Education Programs

About Die MOS Groep

Die MOS-inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gestig is met die doel om ’n uitnemende, bekostigbare en volhoubare Afrikaanse skolenetwerk daar te stel om onderrig in Afrikaans te verseker en uit te bou. Die NAAM Die naam Die MOS-inisiatief verwys na die Moedertaal in Onafhanklike Skole beweging. • MOS verwys ook na die “mos” plantjie wat orals groei en met min vogtigheid floreer. • MOS is ook ’n integrale deel van die wynmaakproses wat een van Suid- Afrika se trotse uitvoerprodukte is. • Die naam MOS word ook lekker geassosieer met die unieke Afrikaanse woordjie “mos”. Soos in “Dis mos nou Afrikaans!” Die GELEENTHEID: * Ons bevind ons in die 4de nywerheidsrewolusie • ’n Vars benadering tot onderrig ter voorbereiding en toerusting van leerders om te kan floreer in die werkplek tydens en na die 4de nywerheidsrewolusie. • Toonaangewende netwerk van skole wat Afrikaans nie net as onderrig of akademiese taal beskerm nie, maar ook toonaangewend is in ons land en die res van die wêreld. Hoekom bestaan ons? Om ’n innoverende, inklusiewe, volhoubare, toekomsgerigte leerstelsel te bou in Afrikaans waar kinders lief raak vir leer en ontwikkel in lewenslange leerders, sodat hulle in en verby die vierde nywerheidsrewolusie sal floreer. Kernwaardes: • Ubuntu – fokus op sterkpunte van mense • Respekteer en omarm die toekoms • Lewenslange leerders

Compare Similar Companies to Die MOS Groep