Die Voortrekkers
Company

Die Voortrekkers

Education Manager at Die Voortrekkers 5 employees
Employees
5
Contacts
2
Emails
2

Die Voortrekkers Overview

Headquarters
Manager at Die Voortrekkers
Industry
Education
Employees
5
Founded
1931
NAICS
Educational Services
Junior Colleges
Other Schools and Instruction
Keywords

About Die Voortrekkers

Die Voortrekkers se naam getuig van toekomshoop, dapperheid, wilskrag en visie. Dr Cornelius Francois Visser - ‘n filosoof, denker en groot idealis, het die beweging in 1931 in Bloemfontein gestig. In die naam lê eeue oue geloofsdapperheid, kulturele identiteit, deursettingsvermoë en trotse tradisie opgesluit. Die Voortrekkers is by uitstek ʼn KAN-organisasie. Die kombinasie en balans tussen kultuur, avontuur en natuur is Die Voortrekkers se geheime resep vir jeugontwikkeling. Die Voortrekkers is dus ʼn roepingsgedrewe kultuurorganisasie wat gestig is met die kern ideaal om koers vir die jeug aan te dui. Die Voortrekkers het dus ʼn verantwoordelikheid om ons jeug met waardes, vaardighede en kennis toe te rus sodat hulle ʼn verskil in die land en wêreld kan maak. Diensbaarheid is die asem van Die Voortrekkers. Die Voortrekkers - ʼn Afrikaanse Christelike kultuurorganisasie vir die jeug – besoek gerus hulle webblad www.voortrekkers.co.za. Dr CF Visser het gesê “Eenmaal ʼn Voortrekker, altyd ʼn Voortrekker”.

Die Voortrekkers Contact Details

People in AeroLeads
4
With contact data
2
Email contacts
2
50.0% coverage

Die Voortrekkers Org Chart

Sample employees and titles
Name Title Contact
Karin Stoffberg Teacher at Die Afrikaanse Hoër Seunskool
View
Sinta Robbertse Office Manager at Die Voortrekkers
Email
Petro Du Toit Polygrapher , Forensic Investigator
Email
Ian Marx
View

Employees by Management Level

Individual contributor 2 profiles
Manager 1 profile

Compare Similar Companies to Die Voortrekkers