Verified email-pattern data for Die Mos Groep is currently limited. You can still use the company insights and contact sections below.
Die MOS-inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gestig is met die doel om ’n uitnemende, bekostigbare en volhoubare Afrikaanse skolenetwerk daar te stel om onderrig in Afrikaans
te verseker en uit te bou.
Die NAAM
Die naam Die MOS-inisiatief verwys na die Moedertaal in Onafhanklike Skole beweging.
• MOS verwys ook na die “mos” plantjie wat orals groei en met min vogtigheid floreer.
• MOS is ook ’n integrale deel van die wynmaakproses wat een van Suid- Afrika se trotse uitvoerprodukte is.
• Die naam MOS word ook lekker geassosieer met die unieke Afrikaanse woordjie “mos”. Soos in “Dis mos nou Afrikaans!”
Die GELEENTHEID:
* Ons bevind ons in die 4de nywerheidsrewolusie
• ’n Vars benadering tot onderrig ter voorbereiding en toerusting van leerders om te kan floreer in die werkplek tydens en na die 4de nywerheidsrewolusie.
• Toonaangewende netwerk van skole wat Afrikaans nie net as onderrig of akademiese taal beskerm nie, maar ook toonaangewend is in ons land en die res van die wêreld.
Hoekom bestaan ons?
Om ’n innoverende, inklusiewe, volhoubare, toekomsgerigte leerstelsel te bou in Afrikaans waar kinders lief raak vir leer en ontwikkel in lewenslange leerders, sodat hulle in en verby die vierde nywerheidsrewolusie sal floreer.
Kernwaardes:
• Ubuntu – fokus op sterkpunte van mense
• Respekteer en omarm die toekoms
• Lewenslange leerders
Company Details
- Founded
- -
- Address
- Corner Of Dely And Garstfontein Road, Waterkloof,south Africa
- Industry
- Education Administration Programs
- Website
- http://www.diemos.co.za
- HQ
- Pretoria, Gauteng
- Competitors
- Die MOS Inisiatief, Brainline.
Die Mos Groep Questions
Die MOS Groep's website is http://www.diemos.co.za
Die MOS Groep's LinkedIn profile is https://za.linkedin.com/company/die-mos-groep
Die MOS Groep's industry is
Education Administration Programs
Die MOS Groep's top competitors are
Die Mos Inisiatief,
Brainline.
Die MOS Groep's categories are Education Administration Programs
Die MOS Groep's founding year is 2019
Explore related pages
Related company profiles:
Companies like Die MOS Groep
Free Chrome Extension
Find emails, phones & company data instantly
Find verified emails from LinkedIn profiles
Get direct phone numbers & mobile contacts
Access company data & employee information
Works directly on LinkedIn - no copy/paste needed
Aero Online
Your AI prospecting assistant
Select data to include:
Total price:
$0.00
0 records × $0.02 per record
How It Works
Get a Free Account
Sign up for a free account. No credit card required. Up to 10 free credits.
Search the #1 Contact Database
Get contact details of over 750M+ profiles across 60M companies – all with industry-leading accuracy. Sales Navigator and Recruiter users, try out our Email Finder Extension.
Use our AI-Powered Email Finder
Find business and personal emails and mobile phone numbers with exclusive coverage across niche job titles, industries, and more for unparalleled targeting. Also available via our Contact Data API.